Monday, September 05, 2011 1:26:00 PM
Saterdag 21 November, 2009
Kostes:R150,00 per persoon (kinders gratis) (Sluit ete en alles in behalwe drank, daar sal n kontant kroeg wees)
Geld moet in die volgende rekening in betaal word om plek te verseker voor of op 19 Novenber 2009
Zomerlust Country Estate
Standard Bank
Heidelberg
20 203 071 7
Gebruik jou naam en van as reference nommer
Die wat saterdag wil betaal stuur net n sms na 0832974786 of e-mail tiaan@zomerlustestate.co.za ons moet die finale getalle teen vrydag 20 November kry